|
Akkommodasie
in 'n stil sy straat binne loopafstand van Kaapstad besigheidsarea.
-
Naby aan die V & A Waterfront.
Aan die voet van Tafelberg. - Bekostigbare Bed en Ontbyt of
selfsorg vakansies in Kaapstad. - Drinkwater veilig.
Aanwysings
na Belmont House, 10 Belmont Laan en 14 Forest Straat Oranjezight.
1.
Neem die N2 na Kaapstad van die
lughawe af.
2.
Neem die M3, De Waal rylaan afrit na sowat
17 km.
3. Daarna draai u af by die City via Mill Street
afrit.
4. Draai links na Upper Orange Street by die
2de stel verkeersligte.
5. Volg Upper Orange Street na Belmont rylaan,
draai links. No 10 is die eerste wit huis aan die linkerkant.
6. Om by 14 Forest straat te kom, gaan verder op
in Upper Orange Street tot by die T-aansluiting
.
7. Draai regs in Montreal Road wat ly na
Forest straat. No 14 is aan die linkerkant.
Kliek
hier om die kaart te druk
|