|
Akkommodasie
in 'n stil sy straat binne loopafstand van Kaapstad besigheidsarea.
-
Naby aan die V & A Waterfront.
Aan die voet van Tafelberg. - Bekostigbare Bed en Ontbyt of
selfsorg vakansies in Kaapstad. - Drinkwater veilig.
Belmont
House, gebou in 1924, was 'n familie tuiste todat Pat Potgieter
dit in 1988 gekoop en in 'n gastehuis omskep het. Pat se Ierse
gasvryheid en kennis van die reisbedryf sal jou kuiertjie
een maak om te onthou. As
u soek na buitengewone waarde soek ons op in die groen band
tussen die stad en Tafelberg. Die huis het 7 slaapkamers wat
elke dag versorg word onder Pat se persoonlike toesig, asook
'n goed toegerusde kombuis, yskas, en stryk fasiliteite wat
tot u beskiking is.
Die huis is naby die
besigheids area, teaters, restaurante strande en die V&A
Waterfront.
Nuut!!! - "Wireless" internet onvangs zone.
 
Ons weet u sal dit
by ons geniet.
  
|